weer
weer

Weer vir 30 Oktober

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Hittegolf-toestand word vandeesweek in die Noorde en Ooste van die land verwag.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloedig warm in die noordooste, andersins sonnig en baie warm. Winderige toestande sal in die Suide voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: 09:53 H: 16:16 L: 22:19

GOBABIS 20° 35° sonnig

KATIMA MULILO 18° 36° meestal bewolk

KEETMANSHOOP 14° 31° sonnig

MARIENTAL 15° 33° sonnig

OPUWO 24° 38° sonnig

OSHAKATI 16° 39° sonnig

RUNDU 18° 38° gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 14° 22° meestal sonnig

WINDHOEK 20° 33° sonnig

LUANDA 23° 29° gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 05° 10° bewolk met buie

KAAPSTAD 11° 23° sonnig

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer