Weer vir Maandag 2 September
WEERWAAK: Baie tot bloedig warm temperature duur voort oor die kusgebiede met sandstorms wat met tye kan voorkom. Koeler lug word oor die noordelike helfte van die binneland verwag.
BINNELAND: Sonnig en warm toe baie warm in die Noorde, maar bloedig warm in die Suide. 'n 'n Sterk noordwestelike wind sal oor die binneland voorkom.
KUS: Sonnig en baie tot bloedig warm met sandstorms met tye.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 03:12 L: 09:05 H: 15:29
WINDHOEK 08 26 Sonnig.
RUNDU 08 28 Sonnig.
OSHAKATI 09 29 Sonnig.
GOBABIS 11 29 Sonnig.
MARIENTAL 13 31 Sonnig.
KEETMANSHOOP 14 31 Sonnig
WALVISBAAI 15 32 Sonnig
LUANDA 20 27 Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 05 26 Sonnig.
KAAPSTAD 08 27 Sonnig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie