weer
weer

Weer vir Maandag 31 Julie

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Koue toestande sal in die suidooste en Ooste voortduur.

BINNELAND: Sonnige en koue toestande sal in die suidooste en Ooste voortduur, andersins sonnig en matig maar warm in die Noorde.

KUS: Bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:16 H: 14:43 L: 20:39

GOBABIS 01° 18° sonnig

KATIMA MULILO 09° 29° sonnig

KEETMANSHOOP 02° 20° sonnig

MARIENTAL 05° 21° sonnig

OPUWO 16° 31° sonnig

OSHAKATI 12° 28° sonnig

RUNDU 05° 25° sonnig

WALVISBAAI 08° 23° sonnig

WINDHOEK 03° 20° sonnig

LUANDA 17° 24° sonnig

JOHANNESBURG 12° 14° sonnig

KAAPSTAD 03° 15° buie

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer