weer
weer

Weervoorspelling vir Dinsdag 5 September

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Koue toestande word in die Suide verwag.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die Suide met 'n paar buie in die suidweste, andersins sonnig en warm tot baie warm. Winderige toestande duur voort in die binneland.

KUS: Bewolk en koud tot matig met miskolle op plekke. 'n Paar buie kan oor die verre suidelike kusgebiede voorkom.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:55 L: 12:43 H: 19:16

GOBABIS 13° 31° sonnig

KATIMA MULILO 12° 35° sonnig

KEETMANSHOOP 05° 17° gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 06° 22° gedeeltelik bewolk

OPUWO 16° 31° sonnig

OSHAKATI 20° 31° sonnig

RUNDU 13° 35° sonnig

WALVISBAAI 09° 19° bewolk

WINDHOEK 10° 27° meestal sonnig

LUANDA 20° 26° gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 10° 29° meestal sonnig

KAAPSTAD 07° 15° gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!