Foto: NASA
Foto: NASA

Artemis I-lansering uitgestel

Iréne-Mari van der Walt
Die tropiese storm Nicole het die Amerikaanse Ruimteagentskap (Nasa) se lansering van die maanvuurpyl Artemis I belemmer. Die lansering is tot Woensdag 16 November uitgestel.

Indien die Artemis I-missie suksesvol is, sal ‘n span ruimtevaarders vir die eerste keer sedert die Apollo 17-missie – ongeveer vier dekades gelede – op die maan land. Dit sal ruimtewetenskaplikes in staat stel om langtermyndata van die maan in te samel en vir die eerste keer ooit ‘n wetenskaplike navorsingsbasis op die maan vestig.

Kommentaar

Republikein 2024-12-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 18° | 31° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 21° | 30° Tsumeb: 20° | 30° Otjiwarongo: 17° | 26° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 18° | 29° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 15° | 22° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 19° | 32° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 24° | 35° Lüderitz: 14° | 28° Ariamsvlei: 21° | 36° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 20° | 31° Lubumbashi: 17° | 30° Mbabane: 18° | 26° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 25° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 22° | 32° Windhoek: 18° | 29° Cape Town: 19° | 25° Durban: 22° | 28° Johannesburg: 19° | 27° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 31° Harare: 19° | 25° #REF! #REF!