REP NEWS
REP NEWS

Namibiërs ontvang toekennings by Nasa se skool

Iréne-Mari van der Walt
Annica Theissen en Raica Coelho (beide 17) het toekennings by Nasa se United Space School in die Verenigde State van Amerika ontvang.

Beide Annica en Raica het ’n toekenning vir leiding en hul bydrae tot hulle onderskeie spanne gekry. Die Suid-Afrikaanse deelnemer het ook dié toekenning vir haar span gekry.

“Ons moet nooit dat ons land of nasionaliteit in ons pad staan nie en dink ons is nie goed genoeg nie. Daar was vyf spanne, 42 deelnemers en drie studente van Afrika het die toekenning ontvang. Dit wil gedoen word,” het Annica gesê.

Lees meer oor hul ervaring in môre se Republikein.

Kommentaar

Republikein 2024-12-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 18° | 31° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 21° | 30° Tsumeb: 20° | 30° Otjiwarongo: 17° | 26° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 18° | 29° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 15° | 22° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 19° | 32° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 24° | 35° Lüderitz: 14° | 28° Ariamsvlei: 21° | 36° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 20° | 31° Lubumbashi: 17° | 30° Mbabane: 18° | 26° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 25° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 22° | 32° Windhoek: 18° | 29° Cape Town: 19° | 25° Durban: 22° | 28° Johannesburg: 19° | 27° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 31° Harare: 19° | 25° #REF! #REF!