Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Praatjie fokus op kosmiese strale

Yandi Du Plessis
Die Frans-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) en Namibië Wetenskapvereniging bied op Donderdag 19 Oktober ’n openbare praatjie aan deur Mathieu de Naurois, ’n sterrekundige en die adjunkdirekteur van HESS.

De Naurois is ’n navorsingsdirekteur by die Franse Nasionale Sentrum vir Wetenskaplike Navorsing (CNRS) en professor aan die Ecole Polytechnique, wat spesialiseer in baie hoë-energie gammastraal-astronomie.

Die praatjie word by die FNCC-gebou aangebied en begin om 19:00.

Kommentaar

Republikein 2024-12-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 18° | 31° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 21° | 30° Tsumeb: 20° | 30° Otjiwarongo: 17° | 26° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 18° | 29° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 15° | 22° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 19° | 32° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 24° | 35° Lüderitz: 14° | 28° Ariamsvlei: 21° | 36° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 20° | 31° Lubumbashi: 17° | 30° Mbabane: 18° | 26° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 25° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 22° | 32° Windhoek: 18° | 29° Cape Town: 19° | 25° Durban: 22° | 28° Johannesburg: 19° | 27° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 31° Harare: 19° | 25° #REF! #REF!