Rep Brokkies: AMT bring die ruimte nader
Namibiërs sal die hemelruim van nader kan leer ken met die Africa Millimeter Telescope (AMT) se mobiele planetarium.
Dié planetarium het oor die afgelope jaar meer as 100 verskillende plekke in Namibië besoek en deur meer as 10 000 mense.
Die eerste vertoning op beide 23 en 24 Augustus sal ’n algemene blik oor die heelal bied terwyl die vertoning die eerste aand die sonnestelsel van nader sal bekyk en die laaste vertoning die Namibiese hemelruim nader sal bring aan diegene wat dit bywoon.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie