FOTO NASA
FOTO NASA

Webb-teleskoop: Eerste foto’s maak opslae

Nasa se James Webb-ruimteteleskoop het Maandag die “diepste” infrarooifoto van die heelal ooit gelewer. ‘n Verdere klompie volkleurfoto’s en data genaamd spektra, wat gister deur die Amerikaanse president, Joe Biden bekend gestel is, wys ‘n see van verafgeleë Melkweg-stelsels en sterre (sonne). Die teleskoop, ʼn opvolger vir Nasa se Hubble-teleskoop, is die eerste om miljarde jare verder in die “verlede van die heelal” te kan terugkyk as wat ooit vantevore gedoen is. Die teleskoop se oog het dowwe strukture in uiters verafgeleë galaksies sigbaar gemaak. Nasa het verduidelik die foto dek ʼn gebied van die heelal so groot soos ʼn sandkorrel. FOTO NASA

Kommentaar

Republikein 2024-12-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 18° | 31° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 21° | 30° Tsumeb: 20° | 30° Otjiwarongo: 17° | 26° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 18° | 29° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 15° | 22° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 19° | 32° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 24° | 35° Lüderitz: 14° | 28° Ariamsvlei: 21° | 36° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 20° | 31° Lubumbashi: 17° | 30° Mbabane: 18° | 26° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 25° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 22° | 32° Windhoek: 18° | 29° Cape Town: 19° | 25° Durban: 22° | 28° Johannesburg: 19° | 27° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 31° Harare: 19° | 25° #REF! #REF!